{"product_id":"buys-n-grensroman-9780795707391","title":"Buys: 'n Grensroman","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Willem Anker\u003cbr\u003e • Publisher: Queillerie\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Queillerie\u003cbr\u003e • BISAC: Non-Classifiable\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eCoenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.\u003c\/p\u003e","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46487278715031,"sku":"9780795707391","price":1822.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9780795707391.jpg?v=1766333792","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/buys-n-grensroman-9780795707391","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}