{"product_id":"die-bedelaar-9781991455611","title":"Die Bedelaar","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Helena Van Der Walt\u003cbr\u003e • Publisher: Malherbe Uitgewers\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Malherbe Uitgewers\u003cbr\u003e • BISAC: Friendship\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie Bedelaar is 'n geestelike, fiktiewe verhaal van Teddie, wat op die rand van die samelewing wandel. ŉ man wie se lewe verwoes is deur pyn, verliese en verlore drome. Kersfees bring nie meer vreugde nie, net ŉ gedempte herinnering aan wat eens was. \u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003eTerwyl Teddie deur die strate van die stad swerf, sukkel hy nie net met aanvaarding nie, maar met die spook van sy verlede wat hom bly agtervolg. \u003cp\u003e\u003c\/p\u003eDit is ŉ storie van hoop en verlossing te midde van wanhoop, van ŉ man wat sy menswaardigheid probeer behou wanneer alles anders verdwyn. Terwyl hy ou vriende en onverwagte bondgenote raakloop, onder andere die sesjarige Tanya wat nie op haar mond geval is nie, word hy met keuses gekonfronteer wat sy lot onherroeplik kan verander. Hy leer van voor af hoe verhoudings 'n gebroke hart weer heel kan maak, en vernaam, dat daar geen lewensverhaal té donker is, vir die lig van God om deur te breek nie. \u003cp\u003e\u003c\/p\u003eDit was 'n voorreg om saam met Teddie te reis, en elke keer saam met hom weer op te staan, en uiteindelik die laaste hoofstuk van sy storie te kon beleef. My hoop is dat Teddie ons elkeen net weer bewus maak dat elke geskape mens, God se liefde verdien.","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46320568795287,"sku":"9781991455611","price":1092.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9781991455611.webp?v=1768687847","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/die-bedelaar-9781991455611","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}