{"product_id":"die-dis-9798849106489","title":"Die Dis","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Pieter J. Coertze\u003cbr\u003e • Publisher: Independently Published\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Independently Published\u003cbr\u003e • BISAC: Crime\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eCarl Scheepers werk in die buiteland as 'n sekuriteitsoperateur. Hy is reeds maande langer as beplan daar gestrand as gevolg van die pandemie. \u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003eIn sy afwesigheid word sy vrou tragies vermoor op hulle plaas in die Karoo, en sy seun is vermis. Carl kom in warboel weer terug na Suid-Afrika. \u003cp\u003e\u003c\/p\u003eGaan Carl sy seun weer sien? Gaan hy bereid wees om enige iets te doen om dit reg te kry? Daar is 'n duistere mag aan die werk. Orals waar hy soek duik n onbekende internasionale organisasie op. \u003cp\u003e\u003c\/p\u003eKom saam op 'n spanningsvolle reis van intriges om die antwoorde te kry.","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46340889247895,"sku":"9798849106489","price":1058.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9798849106489.webp?v=1768687099","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/die-dis-9798849106489","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}