{"product_id":"die-geheim-van-die-tas-9798235026230","title":"Die Geheim van die Tas","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Errol Victor\u003cbr\u003e • Publisher: Errol Victor\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Errol Victor\u003cbr\u003e • BISAC: Action \u0026amp; Adventure\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eDIE GEHEIM VAN DIE TAS\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasili� toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op S�o Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in S�o Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met di� van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort n� sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eLaat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas s� belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in S�o Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Igua�u-waterval met sy meer as 275 watervalle?\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eDie Geheim van die Tas\u003c\/strong\u003e is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees m��t word\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eOuderdom 9-12 jr\u003c\/p\u003e","brand":"Errol Victor","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":47968974438551,"sku":"9798235026230","price":1122.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9798235026230.webp?v=1782920016","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/die-geheim-van-die-tas-9798235026230","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}