{"product_id":"die-respektabele-meneer-hartslief-9780798170345","title":"Die respektabele meneer Hartslief","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Chris Karsten\u003cbr\u003e • Publisher: Human \u0026amp; Rosseau\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Human \u0026amp; Rosseau\u003cbr\u003e • BISAC: Non-Classifiable\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eElie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgeleë pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n passie vir saksofoonmusiek en 'n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak.\u003c\/p\u003e","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46487276355735,"sku":"9780798170345","price":1700.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9780798170345.jpg?v=1766333784","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/die-respektabele-meneer-hartslief-9780798170345","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}