{"product_id":"die-wonderbaarlike-krag-van-seen-9780473624934","title":"Die Wonderbaarlike Krag van Seën","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Richard Brunton\u003cbr\u003e • Publisher: Richard Brunton Ministries\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Richard Brunton Ministries\u003cbr\u003e • BISAC: Christian Life - Prayer\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eSeën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ŉ situasie te verklaar.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eWanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ŉ situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eJesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eOntdek in hierdie boekie hoe seën werk en leer om diegene te seën wat jou vloek of seermaak. Leer hoe seën jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eJy kan jou wêreld verander.\u003c\/p\u003e","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46417163681943,"sku":"9780473624934","price":554.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9780473624934.webp?v=1769066579","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/die-wonderbaarlike-krag-van-seen-9780473624934","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}