{"product_id":"hallo-julle-volume-3-9798324237660","title":"Hallo Julle: Volume 3","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Philip Welman\u003cbr\u003e • Publisher: Independently Published\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Independently Published\u003cbr\u003e • BISAC: General\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBemoediging vir die stryd in ons lewens\u003c\/b\u003e \u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003eDie reeks bestaan uit drie volumes geestelike bemoedigings wat oorspronklik spruit vanuit my eie lewenservarings. Ek is maar 'n doodgewone man, en dit waarmee ek wroeg en hoe die Gees my daardeur lei, sal vir elke gewone mens van waarde wees om te lees. Ons almal het troos, stigting en bemoediging nodig - om te ontvang, maar ook om uit te deel.\u003cbr\u003eOns almal het groei nodig. Ons almal moet geestelik fikser word.\u003cbr\u003eDie wedloop waaraan ons deelneem raak al hoe meer liberaal, sonder dissipline en geestelik lewensgevaarlik. \u003cp\u003e\u003c\/p\u003eWord stil saam met my voor onse God.\u003cbr\u003e","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46338274689175,"sku":"9798324237660","price":1014.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9798324237660.webp?v=1768681726","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/hallo-julle-volume-3-9798324237660","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}