{"product_id":"heinrichsfelde-se-geheim-9798364072788","title":"Heinrichsfelde se Geheim","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Chris Van Heerden\u003cbr\u003e • Publisher: Independently Published\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Independently Published\u003cbr\u003e • BISAC: General\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e'n VERHAAL VOL GEHEIMENISSE EN INTRIGES\u003cbr\u003eSAL DIE NAGESLAG VAN DIE PLAAS HEINRICHSFELDE UITEINDELIK VREDE VIND? \u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003eElke familie het soms maar 'n geheim wat jare lank van skandes af weggehou word, en gaan dit dan saam met die persoon graf toe. Maar soms is dit nie gestand teen die gewete soos die jare aanstap nie, en neem dit dan een weerspreking om die lewe van die betrokkenes onteenseglik te kom verander. \u003cp\u003e\u003c\/p\u003eSo ook het die familieplaas, Heinrichsfelde naarstiglik 'n geraamte of twee in die buik van die Koperberge van die Namib probeer bewaar, maar helaas...\u003cbr\u003eWanneer Gerrit gediagnoseer word met kanker, besef hy dat hy nie langer sy geheim vir homself kan hou nie. Te veel geslagte sou te nagekom word. \u003cp\u003e\u003c\/p\u003eDie onthulling, die van 'n serebraalgestremde vrou, reeds dekades gelede verwek in 'n nag van onbeheerste tienerpassie iewers alleen in 'n verlate koshuiskamer, sou die gemeenskap van die Namib behoorlik aan die praat kry. Presies waar pas die gestremde vrou in, en hoekom het dit ses dekades geneem voordat hulle hoor van haar bestaan? \u003cp\u003e\u003c\/p\u003eDie skrywer nooi u om te kom deel in 'n verhaal vol deurnis en intrige, versprei oor drie geslagte, wat afspeel op die plaas Heinrichsfelde naby Aus teen die Namib, en die Vissersdorp Lüderitz in Namibië.","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46340519624855,"sku":"9798364072788","price":1172.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9798364072788.webp?v=1768686605","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/heinrichsfelde-se-geheim-9798364072788","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}