{"product_id":"moord-en-ander-speletjies-9780639712307","title":"Moord en ander speletjies","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Corlie Putter\u003cbr\u003e • Publisher: Digital on Demand\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Digital on Demand\u003cbr\u003e • BISAC: Mystery \u0026amp; Detective - General\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDaar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eOp aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd 'n buitestaander in 'n kat en muis speletjie is.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eOmdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, terwyl Jan Visagie, 'n onbeholpe speurder, die ondersoek in 'n verkeerde rigting dwing.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eNuwe bewyse kom aan die lig, en Cronje besluit om sake in eie hande te neem. Hierdie besluit verander die koers van sy loopbaan en sy vriendskap met Roux.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eMet soveel op die spel moet die enigmatiese speurder Cronje nie net fyntrap nie, maar ook sy persoonlike gevoelens eenkant skuif, anders kan die skuldige wegkom met moord...\u003c\/p\u003e","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46416971497623,"sku":"9780639712307","price":1325.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9780639712307.webp?v=1769065625","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/moord-en-ander-speletjies-9780639712307","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}