{"product_id":"stefan-sprinkaan-9781049201252","title":"Stefan Sprinkaan","description":"\u003cp\u003e • Author(s): Moira Hartzenberg\u003cbr\u003e • Publisher: Digital on Demand\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Digital on Demand\u003cbr\u003e • BISAC: Animals - General\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\"Stefan Sprinkaan\" is 'n Afrikaanse kinderboek wat geloofswaardes op 'n sagte, kindervriendelike manier oordra. Die boek bestaan uit tien kleurvolle stories - Die waarheid, 'n Groot mond, Moeg, Help mekaar, Om 'n maatjie te wees, Gehoorsaamheid, Dis lekker om te lewe, Saam, 'n Seer hart,  en Dood - elkeen met 'n unieke les wat kinders help om die w�reld rondom hulle beter te verstaan.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eSaam met Stefan Sprinkaan, Sylvia Slak, Simon Skilpad, die plaasboer en sy familie, leer jong lesers hoe om te vertrou, te vergewe, lief te h�, te deel en gehoorsaam te wees. Die stories speel af op Jesse se plaas, 'n veilige, liefdevolle omgewing waar humor, avontuur, God se sorg en die warm gevoel van saamwees op elke bladsy te vinde is. Elke hoofstuk skep ruimte vir gesprekke tussen ouer en kind oor emosies soos hartseer, vreugde, jaloesie en aanvaarding, en wys hoe God se liefde in alledaagse ervarings sigbaar word.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHierdie boek is ideaal vir ouers, onderwysers en kinders tussen 3 en 10 jaar. Dit werk perfek vir slaaptydstories, klastydlesse of rustige familie-oomblikke. Dit is ook 'n wenner boek vir die terapie kamer. \"Stefan Sprinkaan\" is uiteindelik 'n hartstorie vir elke kind - 'n herinnering dat jy kosbaar, waardevol en veilig is binne God se plan.\u003c\/p\u003e","brand":"Digital on Demand","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":47576335876247,"sku":"9781049201252","price":1463.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9781049201252.webp?v=1774900511","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/stefan-sprinkaan-9781049201252","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}