{"product_id":"vlug-van-die-nag-9781928530848","title":"Vlug van die Nag","description":"\u003cp\u003e • Author(s): June Botha\u003cbr\u003e • Publisher: Digital on Demand\u003cbr\u003e • Publisher Imprint: Digital on Demand\u003cbr\u003e • BISAC: Romance - General\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eIewers in dié boeiende moordverhaal verloor Jört, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eAs dit nie is vir speurdersersant Jört se skerpsinnige waarnemingsvermoë, sy breë bors - daar waar die hart nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur!\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Atlantic Books","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46449782096023,"sku":"9781928530848","price":1365.0,"currency_code":"INR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0666\/3471\/1191\/files\/9781928530848.webp?v=1769147899","url":"https:\/\/atlanticbooks.com\/products\/vlug-van-die-nag-9781928530848","provider":"Atlantic Books","version":"1.0","type":"link"}