Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Anderkant Depressie is daar Lig

by Martha Poller
Save 13% Save 13%
Current price ₹640.00
Original price ₹734.00
Original price ₹734.00
Original price ₹734.00
(-13%)
₹640.00
Current price ₹640.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9798426564732
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Independently Published
  • Publisher Imprint: Independently Published
  • Publication Date:
  • Pages: 108
  • Original Price: GBP 5.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 137 grams
  • BISAC Subject(s): General

'n Paar jaar gelede het ek "Gered ... onder die wasbak uit!" geskryf en privaat gedruk en versprei. Ek het dit goedgedink om dit te herskryf en aan te vul en op so 'n manier my dank aan die Here te betoon vir sy voortgesette genade en liefde aan my.

Ek is vry van die hel van depressie. God alleen kry die eer daarvoor. Ek kan geen tree gee as Hy my nie bewaar van die bose nie.

Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Daarom neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en nadat julle alles volbring het, staande kan bly. Efesiërs 6:12-13 - Ou vertaling]

Trusted for over 48 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us