Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Honey & Layla Ons Eerste Sneeu

by Isabel Hickey , Izelle Hickey
Save 13% Save 13%
Current price ₹1,077.00
Original price ₹1,245.00
Original price ₹1,245.00
Original price ₹1,245.00
(-13%)
₹1,077.00
Current price ₹1,077.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9780981421421
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Shiloh Operations, Inc
  • Publisher Imprint: Shiloh Operations, Inc
  • Publication Date:
  • Pages: 40
  • Original Price: GBP 9.57
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 118 grams
  • BISAC Subject(s): Religious / Christian / Animals

Kom saam met Honey en Layla op 'n avontuur in die sneeu! Wanneer Honey, 'n klein hondjie, onseker voel oor haar heel eerste sneeu, wys Layla en hulle vriendin Hannah vir haar hoe wonderlik dit is om in die sneeu te speel en hoeveel pret dit kan wees. Saam lag, speel en ontdek hulle die vreugde van die koue, glinsterende sneeu.

Deur hulle avontuur leer klein lesers van Psalm 51:7 en hoe Jesus ons hartjies helder, vrolik en skoon kan maak, net soos die sneeu wat pas buitekant geval het. Perfek vir kinders van 3-6 jaar en families wat God se liefde op 'n spesiale manier wil deel.

Wanneer jy hierdie boekie koop, gaan elke sent direk na Shiloh Operations om die maandelikse kostes van hulle belangrike werk te help dek. Shiloh is 'n nuwe organisasie wat daaraan toegewy is om mammas en hulle kinders wat deur huishoudelike geweld geraak word, 'n veilige hawe en 'n nuwe begin te gee. Jou aankoop bring nie net hierdie storie na jou huis nie, maar bring ook hoop en veiligheid vir ander.

Om meer oor Shiloh te leer, besoek www.shilohoperations.com

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us