Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Na 'n Swem

by Idries Shah , Anita Celic Cella , Lien Kotze
Save 30% Save 30%
Current price ₹1,098.00
Original price ₹1,558.00
Original price ₹1,558.00
Original price ₹1,558.00
(-30%)
₹1,098.00
Current price ₹1,098.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9781967855544
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Hoopoe Books
  • Publisher Imprint: Hoopoe Books
  • Publication Date:
  • Pages: 34
  • Original Price: GBP 11.98
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 132 grams
  • BISAC Subject(s): Fairy Tales & Folklore / General

Wanneer 'n kat en 'n perd besluit om saam te werk om 'n gemeenskaplike doel te bereik, is hulle 'n vreemde span. Die vreemde kombinasie maak dit nie maklik nie. Die kat kan eenvoudig nie sy ou gewoontes laat staan nie, en dit maak hul reis vol struikelblokke. Deur hierdie snaakse en onvergeetlike verhaal te lees, leer kinders dat gewoontes ons beperk, ten spyte van die hoop, drome en ambisies wat ons koester, en dit maak ons minder lus om nuwe dinge te probeer. Soos die kat, sal kinders sien dat swak gedrag selde tot 'n positiewe uitkoms lei.

Hierdie verhaal is een van baie wysheidsverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah versamel en aangepas het. Hy het dit aan sy eie kinders vertel - nie net om hulle te laat lag nie, maar ook om hulle te leer dink en wysheid te ontdek. Hierdie tydlose verhale, wat diep wortels het in Sentraal-Asi� en die Midde-Ooste, is nou pragtig ge�llustreer sodat kinders regoor die w�reld - in die Ooste �n die Weste - dit kan geniet. Deur humor en voorbeeld wys die stories vir ons dat, ongeag waar ons vandaan kom, ons almal meer in gemeen het as wat ons dink.

"Hoopoe Boeke bring die kuns van storievertelling weer tot lewe oor verskillende tale en kulture heen, en publiseer verhale wat die magie van mondelinge tradisie vasvang. Hierdie spesiale stories is vir eeue lank vertel langs die Syroete, en veral deur die mense van Afghanistan en Sentraal-Asi�."

- The National

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us