Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Stefan Sprinkaan

by Moira Hartzenberg
Save 11% Save 11%
Current price ₹1,463.00
Original price ₹1,644.00
Original price ₹1,644.00
Original price ₹1,644.00
(-11%)
₹1,463.00
Current price ₹1,463.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9781049201252
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Digital on Demand
  • Publisher Imprint: Digital on Demand
  • Publication Date:
  • Pages: 70
  • Original Price: GBP 12.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 182 grams
  • BISAC Subject(s): Animals / General

"Stefan Sprinkaan" is 'n Afrikaanse kinderboek wat geloofswaardes op 'n sagte, kindervriendelike manier oordra. Die boek bestaan uit tien kleurvolle stories - Die waarheid, 'n Groot mond, Moeg, Help mekaar, Om 'n maatjie te wees, Gehoorsaamheid, Dis lekker om te lewe, Saam, 'n Seer hart, en Dood - elkeen met 'n unieke les wat kinders help om die w�reld rondom hulle beter te verstaan.

Saam met Stefan Sprinkaan, Sylvia Slak, Simon Skilpad, die plaasboer en sy familie, leer jong lesers hoe om te vertrou, te vergewe, lief te h�, te deel en gehoorsaam te wees. Die stories speel af op Jesse se plaas, 'n veilige, liefdevolle omgewing waar humor, avontuur, God se sorg en die warm gevoel van saamwees op elke bladsy te vinde is. Elke hoofstuk skep ruimte vir gesprekke tussen ouer en kind oor emosies soos hartseer, vreugde, jaloesie en aanvaarding, en wys hoe God se liefde in alledaagse ervarings sigbaar word.

Hierdie boek is ideaal vir ouers, onderwysers en kinders tussen 3 en 10 jaar. Dit werk perfek vir slaaptydstories, klastydlesse of rustige familie-oomblikke. Dit is ook 'n wenner boek vir die terapie kamer. "Stefan Sprinkaan" is uiteindelik 'n hartstorie vir elke kind - 'n herinnering dat jy kosbaar, waardevol en veilig is binne God se plan.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us