Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Die Verhaal van Sand

by Idries Shah , Salma Kamal , Lezanne Lategan
Save 29% Save 29%
Current price ₹1,037.00
Original price ₹1,461.00
Original price ₹1,461.00
Original price ₹1,461.00
(-29%)
₹1,037.00
Current price ₹1,037.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9781967855360
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Hoopoe Books
  • Publisher Imprint: Hoopoe Books
  • Publication Date:
  • Pages: 34
  • Original Price: USD 14.9
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 132 grams
  • BISAC Subject(s): Fairy Tales & Folklore / General

Min verhale is so ewig soos di� van die wind, en min stemme dra soveel wysheid soos di� van die woestyn. Sand se storie moedig kinders aan om nie verandering te vrees nie, maar om daardie vrees te verstaan en self te kies hoe om dit te hanteer. Wanneer 'n stroompie by die woestyn kom, probeer dit voortgaan soos altyd - sonder om te verander. Maar die wind leer hom dat ware groei soms verg dat jy moet verander, sonder om op te hou wees wie jy is.

Hierdie verhaal is een van vele wysheidsverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah vir sy kinders vertel het - verhale wat help om anders te dink en die w�reld met wysheid te bekyk. Hierdie unieke stories het hul oorsprong in Sentraal-Asi� en die Midde-Ooste. Vandag word hulle pragtig ge�llustreer uitgegee sodat kinders, hier en anderkant die w�reld, iets waardevols daarin kan ontdek

Hierdie leersame stories kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind mag dalk net daarvan hou om daarna te luister; 'n volwassene mag dit meer gesofistikeerd analiseer. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us