Die werklike, of nie-werklike doel van ons bestaan
Imported Edition - Ships in 18-21 Days
Free Shipping in India on orders above Rs. 500
Imported Edition - Ships in 18-21 Days
Free Shipping in India on orders above Rs. 500
WIE IS DIE SKRYWER?
Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika.
Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998.
Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998.
Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?
NOVEMBER 2001
Ek word verteer deur vrae: Wat is die mens? Hoekom doen ons wat ons doen? Hoekom leef ons soos ons leef? Wat is "geluk"? Wat beteken dit om "ongelukkig" te wees? Wat doen mense om "tevrede" te wees? Is daar universele patrone te bespeur? Wat beteken dit om 'n "betekenisvolle lewe" te leef? Hóé leef 'n mens 'n betekenisvolle lewe? Wat is die natuur van die mens? Behoeftes, drange, doel ... Ek kan nie my lewe daaraan toewy om geld te maak terwyl ek verteer word deur hierdie vrae nie. Ek word gedryf om antwoorde te vind. Ek kan dit nie ignoreer nie.
Ten spyte van my obsessie moet ek steeds op 'n daaglikse basis speel volgens die neergelegde reëls: Ek moet kos en kruideniersware koop, huur en water en elektrisiteit betaal, ensovoorts. Ek kan nie my behoeftes vervul deur in 'n grot te woon, en te jag, of miskien my eie lappie grond te bewerk nie - nie in die wêreld waarin ek woon nie, in elk geval.
Ek het lankal geleer dat wat ek nodig het, verkrygbaar is, solank ek iets kan ruil vir die kos wat ek wil eet, en vir die klere wat ek wil aantrek. Wat ek nodig het, is krediet. Hoe kry 'n mens krediet in die hande? Deur óf 'n produk vir 'n mark te produseer, óf deur 'n diens te lewer. Dis hoekom ek om 6:45 elke oggend opstaan - sodat ek 'n diens kan lewer, krediet kan ontvang daarvoor in die vorm van kontant, wat dan omgeruil kan word vir wat ek nodig het. Of ek my dienslewering geniet, is van sekondêre belang - ek móét dit doen.
Maar steeds word ek verteer deur dit wat ek nie weet of verstaan nie. Kan daar iets soos 'n doel toegeskryf word aan die mens se lewe? Miskien, miskien nie. Wat ek weet is dat indien daar 'n doel is maar jy vervul dit nie, jy die spyt later in jou lewe sal voel soos 'n ton bakstene op jou skouers.
AUGUSTUS 1999
Die man sit op sy stoep en rook 'n sigaret. Hy dink aan die lewe, en vra homself Die Vraag. Hy't die oorleweringe en doktrines van sy jeug laat vaar, en kyk nou na sy eie lewenservarings en al die kennis wat hy sover opgedoen het, en poog om daarin te soek na 'n antwoord. Hy sal dit vind: in sy eie ervaringe, in sy kennis, in homself, en in ander mense. Want net soos hý soek, uit die wese van sy natuur en gedryf deur sy instinkte, so soek ander ook.
Niemand beskik oor volmaakte kennis nie, maar luister na 'n honderd mense, en jy sal 'n honderd brokkies inligting kry wat deel vorm van die geheel. Baie brokkies kennis sal oorvleuel, en daar is vele wat slegs resiteer wat aan hulle geleer word. Daar's ook biblioteke vol boeke van mense wat generasies of eeue gelede kennis van die Waarheid gehad het, al het hierdie kennis deur die generasies, of oor die eeue heen, soms vergete geraak.
Soms sal jy iemand vind - deur 'n persoonlike ontmoeting, deur 'n storie of 'n artikel of 'n nuusberig te lees, deur 'n film te kyk of deur iemand se musiek te luister - wat lank genoeg sy of haar eie ervaringe gekontempleer het ten einde te beskik oor wat genoem kan word, Dieper Kennis. Op dieselfde wyse, indien hy ernstig is oor sy soeke, sal ook die man op die stoep vrede vind oor wat sý lewe beteken.
OKTOBER 1999
"Ek sê graag dat ek 'n kenner van iets wil wees. Maar 'n kenner van wat? Geskiedenis? Filosofie? Sielkunde? Ek sal eenvoudig moet leer wat ek kan van al hierdie onderwerpe, omdat dit die enigste manier is om die een vraag te beantwoord waarop ek my hele volwasse lewe al gefokus is: Wat maak die lewe die moeite werd vir die gemiddelde persoon in die moderne wêreld?"
• Author(s): Clear | James • Publisher: Penguin • Publisher Imprint: Penguin Random House • Subject: General Books
• Author(s): Jeff Kinney • Publisher: Penguin Random House Children's UK • Publisher Imprint: Penguin Random House Children's UK • BISAC: Comics & Graphic Novels - Humorous
• Author(s): Ichiro Kishimi • Publisher: GROVE ATLANTIC • Publisher Imprint: Allen & Unwin • BISAC: Personal Growth - SuccessIchiro Kishimi lives in Kyoto. He writes, lectures and teaches in psychiatric clinics as a certified counsellor and c...
View full details• Author(s): Chetan Bhagat • Publisher: HarperCollins Publishers India • Publisher Imprint: HarperCollins Publishers India • BISAC: GeneralFrom India's top-selling writer Chetan Bhagat comes a powerful new love story that will make you laugh, cry...
View full details• Author(s): Brianna Wiest • Publisher: Manjul Publishing • Publisher Imprint: Amaryllis • BISAC: Body Mind And SpiritThis is a book about self-sabotage. Why we do it, when we do it, and how to stop doing it—for good. Coexisting but conflicting n...
View full details• Author(s): Morgan Housel • Publisher: Pan Macmillan • Publisher Imprint: Pan Macmillan • BISAC: Finance - Wealth ManagementA third book from the International bestselling author of The Psychology of Money and Same as Ever, lessons on harnessing...
View full details• Author(s): Arundhati Roy• Publisher: PRH INDIA LOCAL PRINT• Publisher Imprint: Penguin Hamish Hamilton• BISAC: Literary FiguresArundhati Roy’s first work of memoir, this is a soaring account, both intimate and inspiring, of how the author became...
View full details• Author(s): Acharya Prashant • Publisher: HarperCollins Publishers India • Publisher Imprint: HarperCollins Publishers India • BISAC: GeneralIn a world where vagueness is mistaken for depth and obscurity passes for wisdom, Truth without Apology ...
View full details• Author(s): Sudha Murthy • Publisher: India Puffin • Publisher Imprint: India Puffin • BISAC: Short StoriesWho can resist a good story, especially when it's being told by Grandma? From her bag emerges tales of kings and cheats, monkeys and mic...
View full details• Author(s): Satoshi Yagisawa • Publisher: Bonnier Books Ltd • Publisher Imprint: Bonnier Books Ltd
• Author(s): Newport, Cal • Publisher: Little, Brown Book Group • Publisher Imprint: Piatkus
• Author(s): Shrijeet Shandilya • Publisher: Ebury Press • Publisher Imprint: Ebury Press • BISAC: Romance - GeneralIn the electric haze of college life, three friends are bound by laughter, late-night talks and unspoken promises. But when two of...
View full details• Author(s): Dan Brown • Publisher: Transworld Publishers Ltd • Publisher Imprint: Transworld Publishers Ltd • BISAC: Thrillers - EspionageDan Brown is the bestselling author of Digital Fortress, Deception Point, Angels and Demons, The Da Vinci C...
View full details• Author(s): Sudha Murty • Publisher: India Puffin • Publisher Imprint: India Puffin • BISAC: Action & Adventure - General
Rich Dad Poor Dad: What the Rich Teach Their Kids about Money That the Poor and Middle Class Do Not!
• Publisher: Penguin • Publisher Imprint: Penguin Random House • Subject: General Books • BISAC: Personal Finance - GeneralApril of 2022 marks a 25-year milestone for the personal finance classic Rich Dad Poor Dad that still ranks as the #1 Pers...
View full details• Author(s): Dale Carnegie | Napoleon Hill • Publisher: Fingerprint • Publisher Imprint: Fingerprint • Subject: General Books
• Author(s): Freida Mcfadden • Publisher: Penguin Select Print • Publisher Imprint: Penguin Select Publishing"Multi-Million Copy Bestselling Series •Now Being Made Into a Major Motion Picture Starring Sydney Sweeney and Amanda Seyfried #1 New Yor...
View full details• Author(s): Wonder House Books • Publisher: Wonder House Books • Publisher Imprint: Wonder House Books • BISAC: Comics & Graphic Novels - Fairy Tales, Folklore, Legends & MTimeless Wisdom, Talking Animals & Life Lessons for Young Min...
View full details• Author(s): Viktor E. Frankl • Publisher: Random House • Publisher Imprint: Random Hou • Subject: Medical, Nursing and Health Sciences
• Author(s): Madhavi Bharadwaj • Publisher: PRH India • Publisher Imprint: Penguin Ebury Press • BISAC: Parenting - MotherhoodWelcome to the wild, messy, wonderful world of parenting--where the nights are long, the diapers are explosive, and unso...
View full details• Author(s): Vir Das • Publisher: HarperCollins Publishers India • Publisher Imprint: HarperCollins Publishers India • BISAC: Entertainment & Performing ArtsComedian and actor Vir Das is beloved (by some, tolerated by others, blocked by a few...
View full details• Author(s): Eric Carle • Publisher: Penguin Books, Limited (UK) • Publisher Imprint: Penguin Books, Limited (UK) • BISAC: Animals - Butterflies, Moths & CaterpillarsEric Carle's The Very Hungry Caterpillar is a perennial favourite with child...
View full details• Author(s): Prajakta Koli • Publisher: Harper Fiction India • Publisher Imprint: Harper Fiction India • BISAC: Romance - ContemporaryWinner of the Amazon India Popular Choice Debut Book 2025 Award. From one of India's most-loved creators comes s...
View full details