Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

DESEMBER by die see ...

by Jermaine Sebastian , Henning Janse Van Vuuren
Save 8% Save 8%
Current price ₹791.00
Original price ₹861.00
Original price ₹861.00
Original price ₹861.00
(-8%)
₹791.00
Current price ₹791.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9798277190517
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Independently Published
  • Publisher Imprint: Independently Published
  • Publication Date:
  • Pages: 184
  • Original Price: GBP 6.8
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 254 grams
  • BISAC Subject(s): Action & Adventure / General

Desembermaand het uiteindelik aangebreek en die Jansens van Pretoria vertrek see toe, Mosselbaai toe om presies te wees. Maar hierdie jaar is dinge anders: geen chalets, rondawels, vakansiewoonstelle of luukse hotelkamers nie. Nee, hulle kampeer teen die strand. Nie almal hou van kamp nie en die sestienjarige Anri Jansen is geen uitsondering nie. Kamplewe stel sy eie eise, eise van 'n unieke aard. Haar twee broers, Markus (17) en die laatlammetjie, Leon, voel natuurlik anders. Met hul aankoms by die Dias by De Dekke-strandoord ontmoet hulle spoedig die Smuts-neefs, di� se eksentrieke oupa en vir Goldwin. Aldus die Smutse se twyfelagtige intelligensie is alles verseker nie pluis onder die wateroppervlak in die baai nie. Wat doen die Duitsers hier? Beplan hulle werklik om die booreiland te saboteur of is dit alles bogpraatjies om die pragtige Anri met haar groot groen o� te be�ndruk. Hoe gemaak as jou nemesis op dieselfde plek vakansie hou? Kom vind uit. Kom geniet 'n vakansie saam met die Jansens. Maar net as jy kans sien ...

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us