Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Die !gais van die Nama

by Pieter Gouws
Save 1% Save 1%
Current price ₹2,028.00
Original price ₹2,058.00
Original price ₹2,058.00
Original price ₹2,058.00
(-1%)
₹2,028.00
Current price ₹2,028.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9781530677085
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
  • Publisher Imprint: Createspace Independent Publishing Platform
  • Publication Date:
  • Pages: 628
  • Original Price: USD 20.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 826 grams
  • BISAC Subject(s): Historical / General

!Gais van die Nama speel af teen die agtergrond van die Franse Hugenote se koms aan die Kaap en Simon van der Stel se koper-ekspedisie na Namakwaland in 1686. Frans, 'n vlugteling uit Frankryk na Holland, word deur die VOC aangestel as kartograaf. Frans en sy broer besluit om na die Kaap te versit te midde van Frans se geloofstryd en die neerhalende behandeling deur Hollanders wat die Hugenote sien as Frans-gesindtes tydens die Oorlog van Devolusie. Sy geloofstryd verdiep deurdat hy aan die Nama-Opperwese, Tsui'goab, onderwerp word en hy kom tot nuwe insigte omtrent sy God en die Namas wat hy aanvanklik as barbare beskou het. Die verhaal fokus op die Namas se helingspraktyke en gee 'n sterk agtergrond omtrent die kosinsameling en bereiding-metodes van die Namas; sowel as die inwoners van die Kaap.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us