Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Die Geheim van die Tas

by Errol Victor
Save 5% Save 5%
Current price ₹1,122.00
Original price ₹1,176.00
Original price ₹1,176.00
Original price ₹1,176.00
(-5%)
₹1,122.00
Current price ₹1,122.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9798235026230
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Errol Victor
  • Publisher Imprint: Errol Victor
  • Publication Date:
  • Pages: 108
  • Original Price: USD 11.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 155 grams
  • BISAC Subject(s): Action & Adventure

DIE GEHEIM VAN DIE TAS

Die tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasili� toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op S�o Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in S�o Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met di� van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort n� sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.

Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas s� belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in S�o Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Igua�u-waterval met sy meer as 275 watervalle?

Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees m��t word

Ouderdom 9-12 jr

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us