Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Die Volwasse Lewe

by Brand Smit
Sold out
₹1,145.00
Original price ₹1,145.00
Original price ₹1,145.00
₹1,145.00
Current price ₹1,145.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9781726698108
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Independently Published
  • Publisher Imprint: Independently Published
  • Publication Date:
  • Pages: 204
  • Original Price: USD 10.95
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 236 grams
  • BISAC Subject(s): Personal Growth / General

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL? Werk uit wat jy met jou lewe gaan doen, maak geld of sukkel, trou - of nie, kry kinders - of nie, koop 'n huis of huur 'n woonstel, kry 'n lening vir 'n nuwe kar of ry met 'n fiets wat kraak, vestig jouself in 'n middelklas woonbuurt of woon vir jare lank oorsee. As kind het 'n mens uitgesien daarna om "groot" te wees. Dan, skielik, moet jy keuses maak wat die kwaliteit van jou bestaan, selfs jou oorlewing, gaan affekteer vir die volgende paar dekades. En jy moet verantwoordelikheid neem nie net vir jou eie lewe nie, maar vir die gesondheid en welsyn van ander mense vir wie jy omgee. Die materiaal in hierdie bundel volg die soms deurmekaar proses van een wat gereken het dis sy plig om sy eie pad te vind as volwassene. WIE IS DIE SKRYWER? Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika. Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998. Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998. Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us