Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Ek kom met Donkermaan

by Franciska Mouton
Save 10% Save 10%
Current price ₹980.00
Original price ₹1,085.00
Original price ₹1,085.00
Original price ₹1,085.00
(-10%)
₹980.00
Current price ₹980.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9781997443063
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Malherbe Uitgewers
  • Publisher Imprint: Malherbe Uitgewers
  • Publication Date:
  • Pages: 174
  • Original Price: GBP 8.57
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 209 grams
  • BISAC Subject(s): Psychological

EK KOM MET DONKERMAAN, is 'n ongewone, spannende liefdesverhaal. 'n Verhaal gevul met geheime, ontdekkings en die soeke na antwoorde. Perfek vir lesers wat hou van 'n intrige wat stadig ontvou. Wanneer die donkermaan verrys, word die grense tussen werklikheid en die onbekende dunner, en laat jou tot op die laaste bladsy wonder.

Stephanie le Roux, gebore en geto� op Sandvlakte, 'n pragtige plaas in die Moordenaaskaroo, se liefde vir die Karoo en sy inwoners maak haar bemind. Almal, van die Moordenaaskaroo, tot ver verby die Tankwa Karoo, weet almal van Stephanie, die mooi blonde meisiekind, met maangoud in haar hare en sterre in haar o�.

Stephanie het nog altyd geglo sy het haar lewe onder beheer - maar wanneer 'n geheimsinnige man haar pad kruis, stuur dit haar op 'n onverwagte, vreemde reis wat haar goed beplande bestaan tussen die karoobossies en wye vlaktes, onherroeplik verander.

Saam met Stephanie, ervaar Sandvlakte se mense ook die ander kant van die lewe. Die ligte, komiese kant, die soet van die liefde, maar ook die donker kant van die dood.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us