Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Geheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas

by Niël Barnard , Tobie Wiese
Save 10% Save 10%
Current price ₹1,775.00
Original price ₹1,966.00
Original price ₹1,966.00
Original price ₹1,966.00
(-10%)
₹1,775.00
Current price ₹1,775.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9780624074564
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Tafelberg
  • Publisher Imprint: Tafelberg
  • Publication Date:
  • Pages: 320
  • Original Price: GBP 15.54
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 372 grams
  • BISAC Subject(s): Intelligence & Espionage

In die duister wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Niël Barnard onthul wat hy in die 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het - soos hoogs geheime gesprekke wat hy met Nelson Mandela begin voer het, wat die eerste treë was na 'n demokratiese bewind. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's, soos die gesprekskanaal met die Russiese KGB en die vastrek van Britse spioene.

Niël Barnard was hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) en eerste minister PW Botha se regterhand gedurende die 1980's. In 1988 en 1989 het hy 'n reeks geheime gesprekke gehad met Nelson Mandela, wat toe nog in aanhouding was. Hierdie gesprekke het die fondasie gelê vir Mandela se vrylating in 1990, die ANC se ontbanning en die politieke hervorming wat daarop sou volg. In die vroeë 1990's het Barnard as direkteur-generaal van die departement van konstitusionele ontwikkeling 'n sleutelrol gespeel in die onderhandelingsproses en die opstel van die Grondwet.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us