Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Heinrichsfelde se Geheim

by Chris Van Heerden
Save 8% Save 8%
Current price ₹1,172.00
Original price ₹1,274.00
Original price ₹1,274.00
Original price ₹1,274.00
(-8%)
₹1,172.00
Current price ₹1,172.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9798364072788
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Independently Published
  • Publisher Imprint: Independently Published
  • Publication Date:
  • Pages: 226
  • Original Price: USD 12.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 268 grams
  • BISAC Subject(s): General

'n VERHAAL VOL GEHEIMENISSE EN INTRIGES
SAL DIE NAGESLAG VAN DIE PLAAS HEINRICHSFELDE UITEINDELIK VREDE VIND?

Elke familie het soms maar 'n geheim wat jare lank van skandes af weggehou word, en gaan dit dan saam met die persoon graf toe. Maar soms is dit nie gestand teen die gewete soos die jare aanstap nie, en neem dit dan een weerspreking om die lewe van die betrokkenes onteenseglik te kom verander.

So ook het die familieplaas, Heinrichsfelde naarstiglik 'n geraamte of twee in die buik van die Koperberge van die Namib probeer bewaar, maar helaas...
Wanneer Gerrit gediagnoseer word met kanker, besef hy dat hy nie langer sy geheim vir homself kan hou nie. Te veel geslagte sou te nagekom word.

Die onthulling, die van 'n serebraalgestremde vrou, reeds dekades gelede verwek in 'n nag van onbeheerste tienerpassie iewers alleen in 'n verlate koshuiskamer, sou die gemeenskap van die Namib behoorlik aan die praat kry. Presies waar pas die gestremde vrou in, en hoekom het dit ses dekades geneem voordat hulle hoor van haar bestaan?

Die skrywer nooi u om te kom deel in 'n verhaal vol deurnis en intrige, versprei oor drie geslagte, wat afspeel op die plaas Heinrichsfelde naby Aus teen die Namib, en die Vissersdorp Lüderitz in Namibië.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us