Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Hoekom Here?

by Christha Barnard
Save 6% Save 6%
Current price ₹833.00
Original price ₹882.00
Original price ₹882.00
Original price ₹882.00
(-6%)
₹833.00
Current price ₹833.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9798223159803
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Christha Barnard
  • Publisher Imprint: Christha Barnard
  • Publication Date:
  • Pages: 64
  • Original Price: USD 8.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 91 grams
  • BISAC Subject(s): Christian Living / Devotional

n Lewensverrykende, geesvervulde boek.

Bevind jy jouself moedeloos, afgemat en keelvol vir die lewe ?

HERE, hoekom beantwoord jy nie my gebede nie?

Ervaar jy God is nie meer daar nie?

Beleef God in SY volheid en heerlikheid

Vind jou lewensversekering in die Woord

Leef jou lewe in geestelike oorvloed in volle potensiaal in God se plan vir jou lewe

Strome van lewende water sal uit jou binneste vloei

Smaak en sien God se goedheid

Barnard, Christha: -

Christha Barnard is gebore en opgegroei in Bethlehem in die Vrystaat, Suid Afrika. Op die ouderdom van vyf jaar is sy gedoop met die Heilige Gees en spreek in tale, waar die Here haar geroep het as 'n profeet vir die nasies. Sy het haar rug op God gedraai en die wêreld gaan dien. Sy het teruggedraai na die Here nadat die bose haar lewe vernietig het. Baie vroue het is in haar bediening bevry en genees deur die Heilige gees van geestelike bindinge en demone. Sy is die outeur van 3 boeke. Skryf inspirerende liede uit die Woord. Sy het 'n Bachelours Degre in Prophetic Ministry. Geordineer by School of Fire. Christha hou van bergklim, motorfiets ry, perdry en scuba duik. Hoog op in die berge en laag in die see waar sy God se skepping ervaar en beleef.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us