Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Klippekou

by Frans Botes
Sold out
Current price ₹854.00
Original price ₹920.00
Original price ₹920.00
Original price ₹920.00
(-7%)
₹854.00
Current price ₹854.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9781092764605
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Independently Published
  • Publisher Imprint: Independently Published
  • Publication Date:
  • Pages: 158
  • Original Price: USD 9.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 241 grams
  • BISAC Subject(s): Military

Die skrywer is 'n voormalige kolonel van die ou SA Weermag se dae. Agv swak gesondheid moes hy die SAW verlaat in 1990, kort voordat hy 'n pos in die buiteland sou aanvaar.Frans is tydens 2009 oorlede.In November 2004 beleef hy 'n ernstige terugslag, tot so 'n mate dat 'n sekere spesialis in Engeland hom slegs een jaar gee om te bly lewe.Hierdie is 'n versameling van nuusbriewe en stories wat die skrywer vir een jaar deel met sy vriende, kollegas en familie wat hom en sy gesin in moeilike tye getrou bystaan. Die leser sal soms ervaar hoe die skrywer stoei met homself, sy siekte, sy desperaatheid, vrese en sy omstandighede, maar telkens kom hy opnuut tot die besef dat sy heil slegs in God te vinde is. Die een oomblik gaan dit fisies met hom baie goed, net om dan weer die volgende oomblik in die hospitaal te beland. Sy gesondheid ry die hele tyd wipplank, so ook sy gemoed.Hierdie verhaal is nie om aan ander Christene voor te skryf hoe om te leef nie. Dit is slegs die klankbord van 'n soldaat wat sy lewe voluit gelewe het en nou in moeilike tye klippe gekou het om te oorleef. Dit is sy getuienis.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us