Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Liefde Vang sy Baas

by Wilmarí Jooste
Save 9% Save 9%
Current price ₹1,157.00
Original price ₹1,274.00
Original price ₹1,274.00
Original price ₹1,274.00
(-9%)
₹1,157.00
Current price ₹1,157.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9798830733090
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Independently Published
  • Publisher Imprint: Independently Published
  • Publication Date:
  • Pages: 188
  • Original Price: USD 12.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 223 grams
  • BISAC Subject(s): General

Nadat Lucinda, die dogter van Christo Frauendorf, besturende direkteur en eienaar van Frauendorf en Seun, haar verlowing verbreek met Leon-Brink Malan, wil LB niks van haar weet toe sy hom weer terug wil hê nie. LB is die aangewese persoon om die leisels by Christo oor te neem wanneer hy aftree, maar Christo glo egter vas dat LB 'n rokjagter is wat Lucinda net gebruik het om die pos te bekom.

Na sy seun se noodlottige ongeluk, bied Christo die pos aan vir sy beste vriend in Frankryk se dogter. Sy sal die perfekte persoon wees om LB vir goed uit hulle lewens te kry. Buiten Jacqueline Giard se uitstekende sakevernuf, is sy self ook teleurgestel deur 'n man wat haar misbruik het om 'n deel van haar pa se sakeonderneming te probeer inpalm.

LB stel nie belang in meisies wat nie intellektueel op sy vlak is nie, maar die hart laat hom nie voorskryf nie. Lientjie Steenkamp, die naïewe blondekopmeisie, slaan sy voete onder hom uit die eerste oomblik wat hy haar sien. Sy weet dadelik wie die aantreklike Adonis is, maar besluit om haar eie speletjie met hom te te speel. Ook sy loop haar rieme deeglik styf toe LB agterkom wie sy werklik is. Hy sweer wraak. Die firma verloor die een kontrak na die ander nadat hy vir die opposisie gaan werk.

Sou LB se ongetroude swanger sekretaresse die rede wees hoekom Jacqueline skielik besluit om terug te gaan Frankryk toe? Of vlug sy om 'n ander rede?

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us