Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Oomblik in Tyd

by Marietjie Espach
Save 10% Save 10%
Current price ₹755.00
Original price ₹838.00
Original price ₹838.00
Original price ₹838.00
(-10%)
₹755.00
Current price ₹755.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9798663091763
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Independently Published
  • Publisher Imprint: Independently Published
  • Publication Date:
  • Pages: 114
  • Original Price: GBP 6.62
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 155 grams
  • BISAC Subject(s): General

Wat 'n voorreg om my eie bundel die lig te laat sien. Wat hierdie bundel nog meer spesiaal maak, is dat ek twee gedigte hierin opgeneem het wat nie myne is nie! My pa At Reyneke en my seun Jakes Espach skryf albei gedigte en pragtige kortverhale. Die woordspoor van generasie tot generasie! Hiermee dan my erkenning aan hulle vir 'n gedeelde liefde. My gedigte handel hoofsaaklik oor elkeen van ons se alledaagse liefde, leed, hartseer en vreugde. Ingesluit is ook ander se pyn wat ek deur my oë en hart beleef het, ons wonderskone land met sy uiterstes waarin ons Skepper ons geplaas het. Laaste maar nie die minste nie, ons onbeskryflike Skepper en die uitspansel wat ons nie kan verwoord of verstaan nie. Dankie aan elke leser, mag julle ook vrede, vreugde en vertroosting in my woorde vind.

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us