Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Skye - Vrou van Tweede Kanse

by Marsofine Krynauw
Save 8% Save 8%
Current price ₹1,309.00
Original price ₹1,426.00
Original price ₹1,426.00
Original price ₹1,426.00
(-8%)
₹1,309.00
Current price ₹1,309.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Paperback
  • ISBN13: 9798507070411
  • Binding: Paperback
  • Subject: N/A
  • Publisher: Independently Published
  • Publisher Imprint: Independently Published
  • Publication Date:
  • Pages: 346
  • Original Price: GBP 11.27
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 400 grams
  • BISAC Subject(s): General

Skye Devanport word gebore as ʼn rykmansdogter, met ʼn beeldskone moeder, wat voorheen ʼn super model was. Sy word op die spog wynlandgoed, Devanport's Rust, die familie landgoed van die vooraanstaande Devanport's, gebore.Sy word dus nie net gebore met die voordeel van welgestelde ouers nie, maar ook die voordeel van ʼn naam wat deur jare se familietradisie voortgesit en opgebou is. Geen tekort aan weelde, geen tekort aan liefde, geen tekort aan enigiets nie.Sy word dus met die spreekwoordelike goue lepel in haar mond gebore. Daar kan nie veel in haar lewe verkeerd gaan nie, mag die eerste gedagte wees wat by jou opkom. Tog kan die vrye keuse wat die Vader mense gegee het, dinge vreeslik laat skeef loop.Soms kan die besluite wat ander mense in jou familie neem, sonder dat jy kies, jou lewe heel omvêrgooi ... jou lewe heel laat ontspoor.Vir die beeldskone Skye Devanport het die lewe meer as die gewone onaangename verrassings ingehou.Hierdie perfekte familie, word deur owerspel, drankmisbruik en die uiterste verraad stormgeloop. Hoe gaan hierdie dogtertjie, wat in sulke ideale omstandighede gebore is, se lewe verander word deur die grootmense in haar lewe se besluite? Hoe gaan sy dit hanteer? Gaan sy bo uitkom? Watter tipe grootmens gaan sy word en hoe gaan sy haar kinders grootmaak? Gaan sy geluk vind?

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us