Skip to content

Booksellers & Trade Customers: Sign up for online bulk buying at trade.atlanticbooks.com for wholesale discounts

Booksellers: Create Account on our B2B Portal for wholesale discounts

Spelteorie: 'n Katerina Carter-misdaadroman

by Colleen Cross
Save 27% Save 27%
Current price ₹2,880.00
Original price ₹3,920.00
Original price ₹3,920.00
Original price ₹3,920.00
(-27%)
₹2,880.00
Current price ₹2,880.00

Imported Edition - Ships in 18-21 Days

Free Shipping in India on orders above Rs. 500

Request Bulk Quantity Quote
+91
Book cover type: Hardcover
  • ISBN13: 9781778660610
  • Binding: Hardcover
  • Subject: N/A
  • Publisher: Slice Publishing
  • Publisher Imprint: Slice Publishing
  • Publication Date:
  • Pages: 330
  • Original Price: USD 39.99
  • Language: Afrikaans
  • Edition: N/A
  • Item Weight: 640 grams
  • BISAC Subject(s): Thrillers / Crime, Mystery & Detective / Police Procedural, and Romance / Suspense

Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn ysingwekkende geheime agenda.


Kat is vasgekeer in ʼn hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in ʼn spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie.

Cross, Colleen: - "Colleen Cross is die skrywer van drie topverkoper-misdaadreekse. Haar jongste reeks, die Hekse van Westwick is 'n ligte, paranormale misdaadreeks wat afspeel in 'n klein dorpie met die naam Westwick Corners, amper 'n spookdorpie waar daar nooit iets gebeur nie... behalwe wanneer die hekse betrokke raak! Haar tweede, gewilde misdaadreeks het Katerina Carter, 'n straatwys, forensiese boekhouer en bedrogspeurder as hoofkarakter. Sy doen altyd die regte ding, hoewel haar onortodokse metodes die hare 'n bietjie laat rys en die hart amper tot stilstand bring.Colleen skryf ook niefiksie oor witboordjie-misdaad. Anatomy of a ponzi: scams past and present ontbloot die grootste ponzi-skemas van alle tye en beskryf hoe die skuldiges met hul misdaad wegkom. Sy voorspel die presiese tyd en plek van die blootlegging van die grootste ponzi-skema ooit - en dit is binnekort!Besoek haar webblad by www.colleencross.com en teken in om kennisgewings van nuwe vrystellings en spesiale aanbiedinge te ontvang."

Trusted for over 49 years

Family Owned Company

Secure Payment

All Major Credit Cards/Debit Cards/UPI & More Accepted

New & Authentic Products

India's Largest Distributor

Need Support?

Whatsapp Us